Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Hoe weeg Suid-Afrikaanse tuisskoolleerders se adademiese prestasie op teen dié van leerders in staatskole?
Authors:Wiechers, BettieISNI
Bester, Dierdre
Year:2006
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:46
Issue:4
Pages:456-469
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:primary education
nonformal education
academic achievement
Abstract:Tuisonderwys is sedert 1996 in Suid-Afrika gewettig, soos aangedui in artikel 51 van die Suid-Afrikaanse Skolewet. Tuisonderrig het in die afgelope dekade gegroei uit verset, onder andere teen beweerde dalende standaarde in staatskole. Die onderwysdepartement wil seker maak dat tuisonderrig aan die minimum vereistes en standaarde wat aan staatskole gestel word, voldoen. Ten einde dit te kan doen, is verskeie vormlike vereistes gestel. Hierdie artikel handel oor die akademiese prestasie van tuisskoolleerders in vergelyking met dié van leerders in staatskole. Twee veranderlikes ten opsigte van akademiese prestasie, naamlik die geletterdheid en gesyferdheid van graad 4-leerders in tuisskole en in staatskole, is geëvalueer deur middel van die MLA (Monitoring of Learning Achievement)-projek se geletterdheidstoets en gesyferdheidstoets. Volgens die uitslae van die akademiese prestasietoets, wil dit voorkom asof die tuisskoolleerders akademies nie benadeel word deur die feit dat hulle onderrig tuis ontvang nie. Inteendeel, hulle toring uit bo die gemiddelde leerders in staatskole. Bronnelys, samev. in Engels. [Samevatting ASC Leiden]
Cover