Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical issue Periodical issue Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Spesiale uitgawe: Vryheid van spraak
Editor:Fourie, Pieter J.ISNI
Year:2009
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:49
Issue:1
Pages:180
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:freedom of speech
censorship
media policy
About person:Reenen, Rykie vanISNI
Abstract:Met hierdie nege bydraes bied die 'Tydskrif vir Geesteswetenskappe' 'n aantal perspektiewe op die belang van vryheid van spraak en die vryheid van die media in Suid-Afrika. Inhoudsopgawe: Vrye spraak, verantwoordelike spraak (C.S. de Beer) - Vryheid van spraak in die regstaat: 'n filosofiese perspektief (D.F.M. Strauss) - Vryheid van spraak en die 'etiese aktiwiteit van denke' (Karin van Marle) - Vryheid van (media-)spraak en die beskerming van persoonlikheidsregte (Johann Neethling) - 'n Terugkeer na die onderdrukking van vryheid van spraak? Ooreenkomste tussen die apartheidsregering(s) en die ANC se optrede teen die media (Pieter J. Fourie) - 'Skimmespel van die waarsęers': politieke sensuur in Suid-Afrika, c. 1980-1989, 'n historiese perspektief (Jan-Ad Stemmet) - Openbare uitsaaiwese en politieke intervensionisme in 'n postbevrydingsamelewing: die SAUK (Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie, South African Broadcasting Corporation/SABC) en kompeterende meta-narratiewe (regimevoorkeure) (Piet Croucamp) - 'Ons is nie so nie': vryheid van spraak en die ontkenning van rassisme in die Afrikaanse pers (Herman Wasserman) - Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: ryk, ryker, Rykie (oor die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen, 1923-2003) (Lizette Rabe). [Samevatting ASC Leiden]
Views

Cover