Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'n Evolusie van die kern sakebuurt van Potchefstroom in 1880
Author:Van den Bergh, G.N.ISNI
Year:2008
Periodical:New contree: a journal of historical and human sciences for Southern Africa
Issue:55
Pages:115-136
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:commercial areas
urban history
1880-1889
Abstract:'n Sameloop van omstandighede teen 1880, te midde van aktiewe Britse teenwoordigheid, het gelei tot 'n verskeidenheid van bronne van uiteenlopende aard waaruit 'n besonder noukeurige beeld van die snel-ontwikkelende kern sakesentrum van Potchefstroom (Suid-Afrika) saamgesteld kon word. Dit behels die ligging, aard, eienaarskap en waarde van sakeondernemings in die sentraaldorp, strekkende vanaf die Ou na die Nuwe Markplein in Kerkstraat. Dit bevestig ook die groei en transformasie van die aanvanklike en verspreide sakeondernemings in enkel vertrekke van wonings tot 'n relatiewe kompakte buurt van sakegeboue wat, as gevolg van veral eksterne faktore soos Britse besetting, be´nvloed is. Note, samev. in Engels en Afrikaans. [Samevatting uit tydskrif]
Views

Cover