Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die tanende aantreklikheid van die akademiese professie in Suid-Afrika = The diminishing attractiveness of the academic profession in South Africa
Author:Wolhuter, C.C.ISNI
Year:2010
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:50
Issue:2
Pages:141-156
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:academics
job satisfaction
Abstract:Die doel van dié artikel is om met behulp van die data van die CAP (Changing Academic Profession) internasionale ondersoek na die akademiese professie te bepaal hoe aantreklik die Suid-Afrikaanse akademiese professie, vanuit hulle belewenis, die akademiese professie as loopbaan bevind. Uit die ondersoek blyk dit dat akademiese personeel in Suid-Afrika onder groot werkdruk verkeer. In vergelyking met ander professionele lui word hulle onderbesoldig. Boonop het hulle, onder 'n groeiende bestuurskultuur, baie van die vryheid en outonomie wat histories aan die akademiese professie gekoppel is, prysgegee. Dan het hulle ook nog ander frustrasies, byvoorbeeld die instroming van akademies swak voorbereide studente, en 'n gebrek aan toereikende navorsingsbefondsing. Volgens beskikbare getuienis is die aantreklikheid van die akademiese professie as 'n loopbaan in Suid-Afrika besig om te taan, en 'n aansienlike persentasie van akademici oorweeg dit om die professie te verlaat. In die lig van die kardinale belang van die hoër onderwyssektor in die ontplooiende kennissamelewing van die een-en-twintigste eeu, behoort die aangeleentheid as 'n saak van dringende prioriteit aandag te geniet. Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover