Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Innoverende openbare sektoronderrig en opleiding in 'n ontwikkelende Suid-Afrika: die impak van en response op globalisering = Innovative public sector education and training in a developing South Africa: the impact of and responses to globalisation
Author:Kroukamp, HendriISNI
Year:2010
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:50
Issue:2
Pages:157-168
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:administrative reform
civil service training
globalization
Abstract:Aan die begin van die 21ste eeu is globalisering waarskynlik een van die mees opmerkbare węreldwye tendense. Dit reflekteer 'n interafhanklike toestand in die węreld en dui aan hoe gebeurtenisse, geskilpunte en uitdagings in een deel van die węreld 'n effek op ander dele het. Baie ontwikkelende lande word in hierdie proses agtergelaat en bly arm, met steeds stygende ongelykhede - beide in en tussen verskillende lande. Suid-Afrika was en is in die gelukkige posisie dat die węreld sy deure oopgemaak het en daar dus uit węreldwye ervarings geleer kan word. Alhoewel aanvanklik gedink is dat globalisering net met die ekonomie vereenselwig kan word, het dit ook 'n impak op die politieke, maatskaplike en kulturele aspekte binne 'n samelewing en verg derhalwe nuwe innoverende openbare sektoronderrig en opleiding. Die vinnig toenemende globalisering het verder belangstelling in transnasionale regeringsmodelle gestimuleer, asook belangstelling in burgerskapdefinisies aangewakker. Vir hierdie doeleindes is dit belangrik om te verseker dat doeltreffende openbare sektoronderrig en opleiding relevant tot globalisering aangebied word. Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover