Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme
Authors:Scholtz, LeopoldISNI
Scholtz, Ingrid
Year:2014
Periodical:Historia: amptelike orgaan (ISSN 0018-229X)
Volume:59
Issue:2
Pages:79-93
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:South African Communist Party
communism
anti-apartheid resistance
About person:Nelson Rolihlahla Mandela (1918-2013)ISNI
Abstract:Die doel van diť artikel is om wyle oudpres. Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme, wat 'n wit vlek in die geskiedenis vorm, uit te lig en die mitevorming rondom die saak op 'n akademiese wyse af te breek. Die doel is pertinent nie om sy beeld af te breek nie; slegs om 'n versweŽ aspek van sy lewe te belig. Om dit te bereik is grotendeels staat gemaak op Mandela se eie geskrifte in die jare vyftig, voor hy tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis is, asook twee belangrike geskrifte uit die jare sewentig, waarvan een die onlangs gepubliseerde, geheime outobiografie is wat hy op Robbeneiland geskryf het. Daar is ook staat gemaak op die nuutste bevindings van akademiese historici rakende Mandela se relatief kortstondige lidmaatskap van die SA Kommunistiese Party. Die gevolgtrekkings is kortliks dat Mandela in die laat vyftigs en vroeŽ sestigs 'n senior lid van die SAKP was, en dat hy dit toe om taktiese redes en met toestemming van die party laat vaar het. Verder was hy reeds in die vroeŽ jare vyftig 'n onkritiese aanhanger van die Marxisme-Leninisme, en hy het diť geloof minstens tot die laat jare sewentig gehou. In die loop van die jare tagtig, en veral nŠ sy vrylating in 1990, het hy klaarblyklik ingesien dat hy sy geloof moet wysig.
Views

Cover