Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:EET en DRINK in Afrikaans - 'n leksikaal-semantiese ondersoek: navorsings- en oorsigartikel
Author:Bosman, Nerina
Year:2015
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:55
Issue:1
Pages:123-146
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Afrikaans language
semantics
External link:https://hdl.handle.net/10520/EJC167331
Abstract:Die artikel is 'n kognitief semantiese, korpusgebaseerde leksikale ondersoek na die konsepte EET en DRINK in Afrikaans en vorm een onderdeel van 'n groter navorsingsprojek. Die artikel sluit aan by die studie van Taljard en Bosman (2014) wat interkulturele variasie tussen Noord-Sotho en Afrikaanse EET-metafore ondersoek en brei hierop uit deur ook DRINK-metafore te betrek. Die groter polisemiese struktuur van werkwoorde in die eet- en drinkwoordvelde is vervolgens ook by die ontleding betrek. As teoretiese raamwerk is die konseptuele metafoorteorie gebruik. Metafore is geïdentifiseer deur twee groot korpusse, naamlik die Universiteit van Pretoria Afrikaanse Korpus en die Taalkommissiekorpus met soekwoorde wat verband hou met die konsepte EET en DRINK te deursoek. Die motiverende rol wat die volksverstaan van die eet- en drinkprosesse speel in die tussendomeinkarterings is ondersoek en daar is aangetoon dat ons beliggaamde ervaring van die twee prosesse die groot dryfkrag is agter die totstandkoming van die metafore. Vir die bestudering van die interne polisemiese netwerke is daar gesteun op artikels in die WAT. Een afleiding wat gemaak word, is dat figuurlike betekenisuitbreidings, wat op grond van konseptuele metafore met die letterlike, meer basiese betekenisse skakel, volledig geleksikaliseer is in Afrikaans. In die slotparagraaf word aspekte soos die ouderdom en moontlike universele aard van die metafore aangeraak. Bronnelys, verwysings, samev. in Afrikaans en Engels [Samevatting uit tydskrift]
Views
Cover