Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:T.T. Cloete en die subalterne: navorsings- en oorsigartikel
Author:Crous, MariusISNI
Year:2015
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:55
Issue:2
Pages:177-187
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:poetry
writers
literary criticism
About person:Theunis Theodorus Cloete (1924-2015)ISNI
External link:https://hdl.handle.net/10520/EJC172366
Abstract:T.T. Cloete was nog altyd, sedert sy debuut in 1980, 'n digter wat kritiek gelewer het op die Suid-Afrikaanse samelewing in die breë. In navolging van Rancière (2004), wat in sý navorsing die verhouding tussen filosowe en die armes ondersoek het, kan die volgende vrae gestel word: In watter mate word die werklike lot van die armes in Cloete se oeuvre uitgebeeld? Hoe word hulle representeer? Spivak (1988) se teoretisering oor die subalterne en oor stemgewing aan die subalterne word betrek in hierdie ondersoek. Die vraag word ook gestel: In watter mate tree daar by die skrywende subjek 'n afleer en 'n verleer van sy bevoorregte subjekposisie in? Slaag hy daarin om aan die stemlose Ander 'n ruimte te bied waarbinne hulle kan praat? Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover