| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
DVD / video |
| Title: | Die wonder van 'n nuwe taal in Afrika |
| Authors: | Steyn, Jaap Giliomee, Hermann |
| Year: | 2015 |
| Language: | Afrikaans |
| City of publisher: | Vredekloof |
| Publisher: | ULULA Produksies |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | Afrikaans language language history documentary films (form) videos (form) |
| Abstract: | Die verhaal van Afrikaans sedert sy ontstaan tot vandag word in twee dele vertel. Verskeie geleerdes, skrywers en joernaliste praat oor die ontstaan van Afrikaans. Alle fasette van die taal word in detail ondersoek vanaf die geskiedenis van die eerste briewe in Afrikaans, die eerste Afrikaanse publikasies, radiostasies en TV tot by die hedendaagse Afrikaanse media. In Deel 1 hoor kykers die storie van die ontstaan van Afrikaans en geskiedkundige gebeure rondom die taal, terwyl Deel 2 dieper delf in die Afrikaans van vandag en die Afrikaans van môre. [Samenvatting ontleend aan dvd-video] |