Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'Wat is die mens wat U so ryk beskenk het?': die uitbeelding van die geveg tussen Karnaval en Lent by Bruegel en T.T. Cloete
Author:Taljard, Marlies
Year:2015
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:55
Issue:2
Pages:205-219
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:poetry
writers
literary criticism
painting
art history
About persons:Theunis Theodorus Cloete (1924-2015)ISNI
Pieter Bruegel de Oude (ca. 1528-1569)ISNI
External link:https://hdl.handle.net/10520/EJC172364
Abstract:In hierdie artikel word 'n vergelyking getref tussen die skildery 'Die geveg tussen Karnaval en Lent' van Pieter Bruegel de Oude en T.T. Cloete se bundel 'Karnaval en Lent is een gedig'. Die vergelykende ontleding word gedoen met aandag aan die uitbeelding van die tydgenootlike mens in sy toestand van swakheid en verval, aan die ooreenkomste en verskille ten opsigte van die gebruik van simboliek en aan vraatsug as simptoom van 'n ongebalanseerde, skeefgetrekte samelewing. Daar word geredeneer dat, hoewel beide kunstenaars sterk op kategoriese opposisies fokus, die tema van beide werke eintlik die ambivalensie is wat die menslike kondisie kenmerk. Die kunswerke dien as spieël vir die mens sodat hy sy eie dwaasheid kan erken en dié insig hom tot selfkennis kan lei. Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover