Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Book Book Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Abu Bakr se 'Uiteensetting van die godsdiens': 'n Arabies-Afrikaanse teks uit die jaar 1869
Editors:Abu BakrISNI
Selms, A. vanISNI
Year:1979
Pages:259
Language:Afrikaans
Series:Verhandelingen der Koninklijke Nederlandse Akademie van Wetenschappen, Afdeling Letterkunde (ISSN 0065-5511)
City of publisher:Amsterdam
Publisher:North-Holland Publishing Company
ISBN:0720484502
Geographic terms:Islamic countries
South Africa
The Cape
Subjects:Islam
Afrikaans language
External link:https://www.dbnl.org/tekst/bakr001uite02_01/
Abstract:Abu Bakr Effendi, die skrywer van die 'Bay¯anu dd¯in' ('Uiteensetting van die godsdiens'), is in 1862 deur die toenmalige sultan van Turkye na die Kaap, Suid-Afrika, gestuur om as godsdiensleraar vir die Maleise Moslem-gemeenskap op te tree. Hy het daar die Kaaps-Hollandse taal geleer en verskillende boeke oor die Moslem-ritueel geskrywe. Die 'Uiteensetting van die godsdiens' is, wat die handskrif van Abu Bakr betref, voltooi in 1869 en die werk is gedruk in Stamboel in 1877. Die boek gaan oor die rituele reiniging, die rituele gebed, die godsdienstige belasting, die vas, die slagting van vee, godsdienstige verbiedinge, dranke en die jag. Die doel van hierdie publikasie is nie om die leser 'n insig in die ritueel van die Islam te gee nie, maar om 'n teks aan te bied waaruit 'n mens kan leer hoe Afrikaans in die Slamse buurt tusse die jare 1862 en 1869 deur iemand wat geen Nederlands geken het nie, gehoor en opgeteken is. Die Kaaps-Hollandse teks is vergesel van 'n vertaling in Afrikaans.
Views